LIVE AUCTION STARTS: 02 FEB 2022 AT 11:00 CAT
AUCTION LOCATION: Hertzogstraat 3, Seemeeupark, Welkom, Free State
Description: ERF 5888 BETER BEKEND AS HERTZOGSTRAAT 3, SEEMEEUPARK WELKOM - 1132 M²
· 3 Slaapkamers
· 1 Badkamer
· Aparte toilet
· Sitkamer
· Kombuis
· Enkel Motorhuis
· Buitekamer
· Lapa met ingeboude braaier
BEPALINGS & VOORWAARDES:
Afskrif van ID asook bewys van adres (nie ouer as 3 maande nie.) 10% Deposito plus 7% koperkommissie (plus BTW op kommissie) met die val van die hamer. Betaal per EFO. Waarborge binne 45 dae na aanvaarding van die aanbod. Veilingsreëls is beskikbaar by die afslaer. Die veiling sal gehou word ooreenkomstig Artikel 45 van die Wet op Verbruikersgoederebeskerming. Wet 68 van 2008. COVID 19 REGULASIES GELD.
Features: |
|
|
|
|
|
Add event to MS Outlook |
|
Registration:
Afskrif van ID & Bewys van adres. 10% deposito + 7% koperskommissie (+ BTW op kommissie) |
|
Viewing:
Besigtiging: 26 Februarie 2022 om 11:00 |
|
|
|
|